Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Kies dan iets wat maklik, vinnig en smaaklik genoeg is om vir Huisgenoot se TV-program Jy Het ’n Wenresep op die DStv-kanaal VIA gekies te word! Elke resep in die boek is deur een van die program se bobaas-kokke ontwikkel en word beoordeel volgens smaak, interessantheid, bekostigbaarheid, varsheid en die tyd wat dit verg. Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, gee boonop vir van die resepte ’n effense kinkel, deel planne om kosflaters te red en gee ook raad oor hoe om ’n gereg te geur dat dit op sy lekkerste smaak. Te koop teen R45.
VAN DIE REDAKTEUR
SO LYK ’N VYFSTER-RESEP
AGTER DIE SKERMS • In die kombuis van Jy Het ’n Wenresep is daar hard gewerskaf en met oorgawe gekook, maar ook heerlik gelag
PA ARRIE SE KERRIELAMSTJOPS
ANYSBOLLETJIES
OUMA KATIE SE MELKKOS MET GESTOOFDE DROËVRUGTE
CARMEN SE KINKEL
SPINASIE-EN-FETA-QUICHES
BOBOTIE MET TAMATIEBLATJANG
GEROOKTE TAMATIEBLATJANG
OONDPAN-SJOKOLADEKOEK SONDER EIERS
CARMEN SE KINKEL
PAPTERT
KITS-MIELIEVETKOEKIES OF -PLAATKOEKIES
VEERLIGTE SKONS
CARMEN SE KINKEL
VYFSTER-KOFFIESOENTJIES
KERRIEGARNAALPASTA
KAROO-OESTERS
CARMEN SE KINKEL
PATAT-LEMOENSLAAI
HOENDERPASTEI
SNOEKBOBOTIE
CARMEN SE KINKEL
SUURLEMOEN-CHIFFONKOEK
ROOILENSIEWORTEL-EN-SPEKSOP
ROTI-PAKKIES MET HOENDER EN GROENTE
CARMEN SE KINKEL
GEUR KOS SO
SJOKOLADE-HAWERMOUT-DROPS
JAN ELLISPOEDING MET SKOP
OUMA MATTY SE KAROO-LAMSTJOPPIES
CARMEN SE KINKEL
LAMSRAK MET ROOIWYN-SUURVYTJIESOUS
APPELTERTJIES
SEWELAAGSTAFIES
CARMEN SE KINKEL
GEROOSTERDE BLOMKOOLSLAAI
LEKKERBEK-HOENDER
VISKOEKIES MET TAMATIESOUS
CARMEN SE KINKEL
LAEKOOLHIDRAAT-KOEJAWELTERT
BOTTERSKORSIE-HOENDERPASTEI
HOENDER-EN-GROENTEGEBAK
CARMEN SE KINKEL
LEPELBROOD
EIERVRUG-EN-TAMATIEGEREG
YAIYAI SE GROENBOONTJIES MET TAMATIE
CARMEN SE KINKEL
MAKLIKE MOSSELPASTA
NOOD-LEER-BIDBOTTERSKORSIE-‘LASAGNE’
BOTTERHOENDER
CARMEN SE KINKEL
BLOUKAAS-HOENDERGEBAK
SOETPATATTERT
SJOKOLADE-FUDGE
CARMEN SE KINKEL
HOE NOU GEMAAK? • ALMAL begaan van tyd tot tyd ’n flater in die kombuis, Huisgenoot se toetskombuis-span ook. Dis nie nodig om in koue sweet uit te slaan nie. Daar is in die meeste gevalle ’n plan te maak . . .