Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
TUINMARK • Maak reg vir die Lente
TUIN-JOERNAAL
Liriope – geliefde skadu-nimf • Die plant liriope (of perklelie) bring ere aan die Griekse woudnimf Liriope, die moeder van die ydele Narcissus…
ONTSPANNE @ CHELSEA • Chelsea was vanjaar terug in al haar glorie, met 36 skouspelagtige tuine, van skoutuine tot balkon-en houertuine, asook ’n fees van tuinbougenot in die hoofpawiljoen.
Buksbome vir klein tuine • Meerjariges is dalk die raamwerk van tuinbeddings, maar bome moet as die raamwerk van die hele tuin beskou word.
Plant van die Jaar Agapanthus ‘Black Jack’ • Na 18 jaar van ontwikkeling het al die harde werk vrugte afgewerp toe Agapanthus‘Black Jack’ sy mededingers verslaan het deur die Royal Horticultural Society (RHS) se gesogte Plant van die Jaar-toekenning te wen.
Pelargoniums geskik vir ’n koning • Met soveel visuele interessantheid is die inheemse Pelargonium grandiflorum (koningspelargonium) ʼn tuinier se absolute vreugde.
Vensterboerdery Ja, jy kan dit doen! • Die blote gedagte aan vensterboerdery laat sommer die aspiranttuinier se vingers tintel. Sien dit as ’n uitnodiging aan diegene wat verlangend na ander mense se groentelappies kyk en dink: “Had ek maar net die ruimte!”
Wat om NOU te doen AUGUSTUS
Dit is primula-tyd! • ’n Wye verskeidenheid van primula-variëteite gee kleur aan enige skadukol in die tuin.
DIE SOEKTOG HET BEGIN! • Wen een van 3 pryse
Raak ‘n laventelbaas! • As jou laventel al langer as twee jaar in jou tuin in Suid-Afrika groei, is jy ʼn botaniese baas! Indien nie, het ons ʼn paar voorstelle.
Wees jou eie laventelprinses • Laventel bring lewe na die tuin toe met sy helderpers skakerings en ʼn geur wat parfuums in die skande steek.
Pot-betowering • Die towerkuns van ʼn mooi pottuin begin by ʼn treffer, ʼn vullerplant en ʼn tuimelaar.
Immerblommende Begonias • Huisplantentoesiaste wat op soek is na blomkleur binne hoef nie verder te soek as Begonia elatior nie.
Vergroen jou skadu • ʼn Welige grasperk in die skadu is moontlik met ʼn boksie grassaad wat spesiaal gemeng is om hierdie toestand te troef.
Plant jou margriete! • Dis al weer Osteospermumtyd
Kompos in die stad • Selfs in stede kan kompos die manier verander waarop ons leef.
Jou patio staan reg om ’n tuin te word! • Geen tuin nie? Geen probleem nie! Hier is 'n paar van ons gunstelingprodukte om 'n stadstuin mee te skep.
Vir son en skadu • Ons het ʼn paar prinsesse, ʼn paar blondines en ʼn paar mooi everillo’s nodig om ons donkerte te verlig en ons weer eens in die son in te lei. Kom ons plant hulle nou!
HOE OM somerkopkool te kweek
ROOS VAN DIE MAAND
Aandblomme
Blidsgids
Teken in en wen! • Staan ‘n kans om ‘n EIGER messestel te wen vir ongeëwenaarde snygerief in die kombuis.
’n Droom-kombinasie • Sommige huisplante is bestem om saam te wees, soos ‘n Alocasia ‘Dragon Scale Pink’ met sy pienk stingels en‘n Fittonia met sy bont pienk blare.
Gee plante KUNSMISWOEMA • Kunsmiskeuses is nie meer so eenvoudig nie. Die ernstige tuinier moet wys besluit tussen die wye verskeidenheid gevorderde kunsmismengsels met doelgemaakte samestellings.
Veld tot tuin
Bemeester lentetuinmaak • Die Lente is hier – jou tuin kort aandag
Groot Parthenon-bak • Hierdie...