Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

May/June 2024
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

TUINMARK

Teken in en wen! • Wen ’n gawe geskenkpak!

Hallo Tanya…

Oulike binnehofbome • Gesellige en sonnige binnehoftuine gevul met fantastiese plante en blomme sal dalk ‘n boompie (of meer) nodig hê om oor jou skaduwee te gooi terwyl jy die ingeslote gerief en privaatheid daar geniet.

KLEURGLOED • ‘n Briljante vertoning van winterwarmte, vorm en tekstuur

Plantgids

Plantgalery

PLAVEI ’n storm los • Plaveisel skep ‘n goeie geleentheid vir sluimerende kreatiwiteit en behoort ‘n belangrike deel van die algehele tuinuitleg te wees – indien nie ‘n fokuselement op sigself nie.

Geen spogvertoning SONDER GRYS nie! • Ons maak nie die winter mistroostig deur vir jou ʼn collage van plante met grys loof te toon nie. Ons wys jou hoe eteries en treffend hulle in ʼn koue tuin of op enige ander tyd van die jaar is …

Skoenlappertuinmaak • In ʼn verstedelikte wereld waar die natuur dikwels op die agtergrond bly, verskyn skoenlappertuinmaak as ʼn boeiende poging om weer met die omgewing in verbinding te kom.

Die vier gedeeltes om in jou tuin uit te lê • Die skep van ʼn volledig uitgelegde tuin met skoenlapperplante behels om die plek wat vir jou tuin toegewys word, in vier te verdeel.

Besoek jou plaaslike inheemse kwekery

Harde landskappering

GROW to EAT • Maak gereed vir die Herfs- en Winterseisoen in die kostuin met ons wonderlike reeks!

KLOOSTERTUINE deur die eeue • Kloostertuine met hul rustige landskappe het sedert die vroeë Middeleeue ‘n belangrike rol gespeel in die vorming van die geestelike, medisinale en kulinêre tapisserie van religieuse tradisies. Hierdie heilige ruimtes, dikwels ingesluit binne kloostermure, dien as toevlugsoorde vir meditasie, refleksie en die kweek van ‘n diepgaande verbintenis met die natuur.

Plante in die kloostertuin • Die kloostertuin sluit plante in wat tradisioneel in kloosters gekweek word, sowel as ‘n paar nuwe variëteite en inheemse kosbaarhede.

Sukses met sitrusbome • “Wat is fout met my suurlemoenboom?” is die mees algemene vraag wat ons van lesers ontvang. Ons het dus gedink dit is ‘n goeie idee om deur die basiese beginsels te werk en dan ‘n paar algemene probleme op te los. Ons stel ook ‘n paar opwindende nuwe sitrusvariëteite bekend wat jy dalk graag in jou tuin en kombuis wil hê…

Probleemoplossing • Hier volg die mees algemene vrae wat deur lesers gevra word oor die kweek van sitrusbome, veral suurlemoene.

Die Koolfamilie • ’n Verhaal van blaarryke legendes

SitroenVerbena • Heerlike suurlemoengeur en maklik om in die tuin en potte te kweek.

Wat om te doen Mei

Wat om te doen Junie

Waterslim Tuinmaak

Heldinne van TUINBOU • Janaki Ammal 1897 – 1984

BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van plante

WINTERVREUGE met feetjieprimula

Vrolike gesiggies • Dit is weer tyd om gesiggies in die tuin te plant, in potte, en sommer oral waar daar’n oop gaatjie is.

IN DIE TUIN SAAM MET TANYA

UITSPATTIG! • As jy verby ’n manjifieke vertoning van Pelargonium ‘Calliope Splash’ stap sonder om ’n geluid in ontsag te uiter, moet jy ’n spook wees!

GREG SE TOPWENKE

TJIENKERIENTJEES vir die wêreldD • Een van ons gewilde uitvoerprodukte in die blommewêreld is ons fantastiese tjienkerientjees,...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 100 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: May/June 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 22, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans