Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Sep 01 2024
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Tuin-JOERNAAL

DIE TUIN BY NEW INN FARM

3 Bome vir ’n Stadstuin • Ons stel altyd hoë eise aan bome wanneer ons wil hê dat hulle in ons klein tuine in dorpe en stede moet groei. Ons wil hê hulle moet vinnig en hoog groei, met ‘n smal regop silhoeët, wat ons van nuuskierige oë, wind en geraasbesoedeling afskerm.

Noodsaaklik vir Lente

’n Tuin vir generasies • Die skenking van ‘n ikoniese beeldhouwerk en die behoefte om hul stempel by die ingang van die hoofgeboue by Michaelhouse af te druk, het tot die skepping van ‘n onvergeetlike tuinontwerp gelei.

CHELSEA SE ONTWERP-STORIES • Tuinontwerp by Chelsea hierdie jaar het ‘n diep medelye vir die ontberinge en oorlewing van mense weerspieël, asook ‘n aktiewe en aangrypende bewaring van ingewikkelde en uitgebreide ekosisteme.

Die Verhaal van Ons Bekroonde Tuinsentrum

GCA KOMPETISIE - Wenners 2024

RHS MANCHESTER URBAN SHOW HIGHLIGHTS 2024

4 doeltreffende strategieë

FANTASTIESE vygies • Vygies beloon met dankbaarheid diegene wat hulle in die lente plant deur baldadig te blom met glansende kleure wat ander plante in ‘n tuin hulle nie kan nadoen nie!

‘n Kweekhuis vol kosbaarhede • Die inwoners van Odin se kweekhuis is só eksoties dat dit voel asof jy in ‘n magiese oomblik in ‘n tropiese reënwoud staan.

Gooi nou organiese deklae oor • Organiese deklae smoor onkruid, verbeter grondstruktuur, moedig mikrobiese aktiwiteit aan, vertraag vogverdamping en beskerm wortels teen koue.

OP DIE TUINSPYSKAART

AQUILEGIA ‘Earlybird’ • Hoekom ons daarvan hou: Hierdie meerjarige plant leef nie lank nie, maar blom van vroeglente tot somer en lok bye. As dit klaar geblom het, begin die blare afgaan, maar as dit tot by die basis afgesny word, sal die plant in die laatsomer en herfs vars blare uitstoot.

Teken in en wen!

IN DIE TUIN SAAM MET TANYA

PETUNIA EN Pelargonium – wat anders!

GREG SE WENKE

FREDDIE SE GUNSTELINGE

Kan ek my pienk vaasplant voortplant?

BRING DIE MEDITERREENSE STYL na binne

ROOS VAN DIE MAAND

VAN SAAD TOT SOTEER

Vroue van TUINBOU • Wangari Muta Maathai 1940 – 2011 WETENSKAPLIKE, OMGEWINGSBEWAARDER EN NOBELPRYSWENNER

BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van plante

MAAK ’N EENVOUDIGE BOOG • Van tyd tot tyd is ʼn boog nodig vir ʼn geleentheid of selfs as tuinverdeler om ʼn mooi klimplant teen te laat oprank. Maak dit só.

Maankalender

Die Tuinier Tydskrif

Paniek en verlies! • ‘n Sneller wat ‘n paniekaanval veroorsaak, is waarskynlik die gevolg van ‘n aksie buite jou beheer, want jy sal jouself beslis nie gewillig in ‘n toestand van vrees plaas nie…

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 100 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Sep 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans