Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
Hallo Tanya… • Kan Viburnum odoratissimum as ‘n heining naby plaveisel en die huis se fondament geplant word? Jean Du Plessis
Lieflike Laventel • Hoogs aromatiese laventel met hul geurige blomme, waarvan sommige spoggerige skutblare het wat na haasore lyk, het hul wortels diep in ons lewe geanker!
ONS CHELSEA-GOUES • Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat die Kaapse flora-uitstalling by die 2024 RHS Chelsea-blommeskou nie net met ‘n goue medalje bekroon is nie, maar ook met twee ander toekennings: Die Beste Uitstalling in die Grand Pavilion en Nuwe Ontwerp-toekenning vir Leon Kluge se meesterlike voorstelling van ons Kaapse blommeprag.
DIE GROOTBOS-STIGTING
BRAHMAN HILLS, KWAZULU-NATAL
Teken in en wen!
Koester die NATUUR Die verhaal van Kraal se tuinreis • In landelike Prince Albert is ‘n juweel wat getuig van die krag van menslike visie en die natuur se oorvloed wat saamwerk.
Malcolm se beste wenke
Plantgalery
Wat maak ’n tuin volhoubaar?
KLEURRYKE WENNERS vir wintertuine! • As jy moet stem, trek jou kruisie by hierdie topkandidate - betroubare struike met uitstekende prestasie in die winter, maar ook in ander seisoene…
SOVEEL GESIGTE en soveel keuses… • Wie ‘n Cotyledon orbiculata (varkoorplakkie) met die oor van ‘n vark geassosieer het, het natuurlik nie geweet van al die variëteite en kultivars met uiteenlopende vorms wat hierdie spesie in die genus Cotyledon het nie.
Kweekwenke
Geen hoogtevrees nie!
Droog saadkoppe en peule • Herfs en winter is die beste tye om te sien watter blomme mooi en nuttige saadkoppe produseer wat op die plante gelaat kan word om die voëls en goggas te voed en ook vir die oes vir droë rangskikkings.
LEWERKRUID
MOOI en funksioneel
Lekker patats… • vir jou goeie gesondheid
Groentesop en Kluitjies
Wat om te doen Julie
Wat om te doen Augustus
BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van plante
Heldinne van TUINBOU • Beth Chatto OBE 1923 – 2018
Hangende tuine
Hoe gemaak met’N HANGMANDJIE
LOBULARIA ‘Easy Breezy’
DIASCIA ‘Diamond’
Seisoenale uitblinkers vir’n vrolike tuin • Soos die koue seisoen eindig, sal die blomme van eenjarige plante wat nou geplant word op hul beste wees. Hier is ‘n paar waarna jy op die uitkyk kan wees as saailinge by jou plaaslike tuinsentrum of kwekery.
IN DIE TUIN SAAM MET TANYA
NOOI DIE dames binne! • Hierdie tyd van die jaar wedywer struike wat vroeg blom met mekaar vir aandag. Ons sê: Jy kan staat maak op dié met vroulike name vir frilletjies en skoenlappers. Hulle gee alles en blom hul harte uit.
GREG SE WENKE
VUUR EN vere! • Op ‘n somber wintersdag voer ‘n skerm van vurige en veeragtige blare ‘n stryd teen die grysheid!
Wenke vir huisplante in die winter
DOPAMIEN-dekor • Die nuutste neiging op die dekortoneel word dopamien-dekor genoem.
Maak’n Leopold-bank • Voltooi hierdie maklike selfdoenprojek met die minimum gereedskap.
Maankalender
WIT AARBEIE
Die Tuinier Tydskrif
Maankalender
Gewapen in ’n park!