Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
3 speelse grasse • Die geringste briesie veroorsaak ʼn roering waar dié drie meerjariges groei. Daar is werklik geen plek in die tuin waar hulle nie gelukkig sal wees om vir jou te dans nie…
GROND-JOERNAAL
TUINMARK
Verrassend en bekoorlik • In die hart van Kloof lê 20 acres onder bos vol skulpture en kunswerke wat tussen pragtige bome en welige plante weggesteek is vir almal om te ontdek. Dis die genot van die Ammazulu Sculpture Garden wat liefderik versorg word deur Peter Amm, die bekende Suid-Afrikaanse argitek.
8 Geskenke en dekor uit die kostuin • ʼn Kostuin kan jou deesdae soveel meer as net iets te ete gee. Hier is ʼn paar geskenkidees om vir die feestyd te maak, die boom mee te versier of uit die tuin op die feestafel te sit.
Teken in en wen! • ʼn Grafiet Emma-sitstel van Keter
“Bee-u-teeful” • Hierdie ontwerp vir ʼn tuin met bye en skoenlappers is propvol bestuiwerlokkende plante. Daar is ook talle prettige elemente in die tuin gesit om daarvan ʼn speelse plek met hope kleur en belangstelling te maak.
’n Goed ingerigte kuierplek • Die afgelope tyd het al hoe meer dekoritems vir buiteruimtes bekombaar geraak daarom kan jy iets nuuts en opwindends vir jou patio, veranda, somerhuisie of tuinruimte onder die boom beplan.
Bepaal die stemming Swart is terug en gewilder as ooit • Baie huiseienaars skram daarvan weg om die kleur swart oorvloedig of selfs net as ʼn spatsel kleur te gebruik. Dit hoef egter nie die geval te wees nie. Binneontwerpers keur die terugkeer van swart as ʼn neiging in die ontwerpwêreld goed, wat dié wat avontuurlik voel verskeie maniere gee om dit met elegansie en sofistikasie te doen.
Die evolusie van plante Deel 2
LEKKER OES EN FEESVIER • Kry someroeste onder die knie en preserveer en bêre om dit die beste te benut.
Somerse jakobregoppe
Kompos vir jou te laat werk
Sitroenkruid
‘Sacred Red’ • ʼn Rooi roos wat al die ander oortref is ‘Sacred Red’ wat anders as die klassieke plukroos is. Dit het enorme volkroonblarige blomme met die outydse nostalgievorm. Dis ʼn helder dieprooi met van die buiteblare wat met ʼn donker, amper swart, skakering bestryk is. Die bos self is skouerhoogte, met Eco Chic siektebestande loof. Die plukbare langsteelblomme is indrukwekkend in die vaas.
Blomme vir Kersfees
Hoog en droog • Wonderlik vreemde rankvetplante met minder sorg, minder water, en minder son…
Wit soggens, silwer saans
’n Grasperk om op te lê… • As jy die vakansie tuis deurbring, sal jy bes moontlik die groenste en sagste gras in die buurt wil hê.
Skitterende somerblomme
Minipotrose • ʼn Potroos het talle gebruike – dit kan ʼn lieflike geskenk uitmaak, die patio verfraai of in ʼn kits ʼn helder verligte kol binne ophelder.
Somersneeu
Oulike jêmbekkie
BONSAI • Daaglikse wenke vir die kweek van pragbonsai
Desember
Aan die rondhang • Hierdie oulike klein hangmandjiestaander gee jou die keuse om jou hangpot van binne buitentoe of van die leefvertrek na die patio toe rond te skuif.
Maankalender
Die Tuinier Tydskrif
Ma se Krismisbokse • Aangesien ek nog altyd“die grons” van Kersfees genoem is, het ek vanjaar besluit om dié rol met oorgawe te speel…