Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Sep 01 2023
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Tuinmark

TUIN-JOERNAAL

Altyd in die mode? • As jy pas van die wêreld van die Echeveria-genus bewus geword het, welkom! Jy is nou deel van die groot familie wat hartstogtelik lief vir woestynrose is.

Water Oak-plaas • Geleë in die skilderagtige woonbuurt Constantia, omring deur wingerde en manjifieke uitsigte, lê ʼn sprankelende juweel van ʼn tuin, liefdevol geskep deur Wendy en Winston Floquet.

Margriete Taai en Treffend • Ek glo vas dat ʼn tuin sonder minstens een lid van die madeliefiefamilie in ʼn bedding of houer onvolledig is.

7 kreatiewe LENTE-IDEES • Die sap styg, bloeisels is volop en nuwe blare bot. Geniet die mooiheid van die lente en pak die gewone lentetake met nuwe ywer aan, maar dink ook aan nuwe idees om jou buitelugruimtes aan te pas om die genot wat jou tuin jou alreeds gee te verdiep.

WEES ‘N WATERSTRYDER

Waarom, wat en wanneer om te snoei • Snoei is, soos die voed van jou plante, een van die noodsaaklike tuinmaakpraktyke wat ʼn onmisbare rol speel om gesonde plante te ondersteun.

Lente- meesterklas • Dis lente en tuine (asook die tuiniers) begin lewe kry. Alles spruit uit, geniet dus die geur en nuwe groei, begin beplan en plant jou somertuin, maar oppas vir laat ryp.

Omskep jou grasperk • ’n Grasperk is soveel meer as ’n las wat weekliks gesny moet word. Behandel dit reg en dit kan jou tuin in ’n oase omskep.

Kantblomme • Die pragtige, sagte en elegante kantblomme is ʼn verwarrende groep plante.

Lente-jaarplante aan die blom • Kleurryke jaarplante vir son en skadu roep ʼn gevoel van welwees op namate hulle in die lente begin blom. Hoe meer blomme, hoe meer vreugde!

’n Flaminkfees • Anthuriums wat ook as die flaminklelie bekend staan, is bekend vir hul hartvormige blare en blink blomme wat net die ding is om huise op te helder.

Intekening-winskopie

Teken in en wen! • Hê ʼn kans om ʼn GARDENA EasyCut Battery Trimmer met ʼn GRATIS Battery Starter Kit te wen.

Drie van die beste! • Hierdie drie plante stel nooit teleur in die ewigdurende soeke na moeitelose tuinprag nie.

Salies se superkrag • Salies is dalk taai en minsorgplante, maar ons het ʼn paar wenke wat jou sal help om hul superkragte in die tuin los te laat.

Pronkerige hemelbesems • As jy na manjifieke blomme op soek is om jou tuin vanjaar te vul, is Delphiniums die antwoord.

Hemelse kombinasie • Ons het die strate gepatrolleer om woonbuurte se sypaadjies te bestudeer en tuine besoek om te sien wat groei, en rooi vygies en blou felicias raakgeloop wat in ‘n uitspattige kleurespel met prentjiemooi rotse om aandag wedywer…

Madeliefies van Doer Onder

Bacopa, tuimelend en blomryk

soetrissies te kweek

September se saaigids

Kos-Tuintake

Pers Keëlblom • Echinacea purpurea is ʼn meerjarige blomkruid wat maklik van saad groei en groot pienkpers madeliefieagtige blomme met ʼn rooibruin keël in die middel dra wat bye en ander bestuiwers lok.

JOU ROOSTUIN

Roostake vir September

3 sonaanbidders om oor dol te wees! • Een het van skadu na son migreer, nog een floreer met ʼn menigte blou blomme en die derde een gee jou elke dag ʼn blom al is dit net vir ʼn dag lank…

Vetplantskaak! • Ons het aan potjies vetplante nuwe status gegee met hierdie prettige selfdoenprojek. Hoewel dit nie die tradisionele...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Sep 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: August 21, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans