Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Dec 01 2023
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

FEES GESKENKGIDS vir tuiniers

Teken in en wen! • Wen ʼn WORX Hydroshot Cordless Power Washer vir al jou belangrike huis-en tuinskoonmaaktake.

TUIN-JOERNAAL

UITTRONEND OF TUIMELEND • Vir ʼn tikkie somerelegansie kan jy nie rankers met wit blomme klop nie.

Patio - IDEES

WELIG EN INHEEMS teen die helling

Heldinne van TUINBOUKUNDE

10 van die BESTE GESKENK-PLANTE • Jy kan net nie ʼn fout maak deur ʼn plant as Kersgeskenk te gee nie. Ons het ons versameling van die begeerlikste – en seksieste – plante saamgestel wat net die ding is – nie net vir jou vriende, familie en geliefdes nie, maar ook vir jou!

Adamastor se MOS - WONDER… • Die samevoeging van plaaslike klip en inheemse mosse deur die hande van ʼn mosmeester skep ʼn natuurwonder met gedempte tone en kalmte by die Tokara-wynlandgoed buite Stellenbosch.

MIDSOMER-PRAGSTUKKE • Turboversterk jou somertuinbeddings met treffende, kleurryke en maklik-om-te-kweek vullerplante.

BOTANIESE infusies • Kruiestrope, speseryasyne, gegeurde olies en selfs gegeurde vodka – die somer is die perfekte tyd om met eetbare plante te eksperimenteer om ʼn bietjie smaak by jou alledaagse gunstelinge te voeg.

5 onkruid-versmorende grondbedekkers • Volg ʼn versierende roete om onkruid in jou tuin te onderdruk.

GESKENKkrismisrose

Wat is nuut in buiteverligting • Goed geplaaste ligte in jou tuin kan wondere verrig om jou gunstelingplante opvallend te vertoon, of ʼn buiteonthaalplek in ʼn betowerende wonderland te omskep.

Tropiese BETOWERING • Groot en sterk kleur is kenmerkend van talle tropiese plante, en deur ʼn paar van hulle saam in potte te gebruik, lewer ʼn bekoorlik opvallende vertoning.

WAT OM NOU TE DOEN • Ons gids vir plant, saai, snoei, verdeling en versorging vir jou tuin – inspirasie van die Die Tuinier-span.

MAAK ’N KERSBOOM van vetplante • Beproef ons keuse van ʼn Kersboom met ʼn kinkel wat maklik is om te maak en te versorg, en opvallend is.

Verhelder die skadu met kleur • Van warmpienk en rooi skakerings tot spierwit verskyn in die nuwe Impatiens walleriana-reeks genaamd ‘Glimmer’.

’N KLEUREFEES MET karlienblomme • Die belangrikste huisplant tydens die feestyd moet karlienblomme in potte wees.

MARIMO-MOSBALLE ʼn Huisplant of troeteldier? • Of jy nou hierdie oulike lewende bal ʼn huisplant of troeteldier noem, is dit fassinerend om te kyk hoe dit groei, en dit hoef nie gevoed te word nie.

STUT- en vasbindtoerusting • Die ontwikkeling van ʼn goeie tuin bring mee dat plante van tyd tot tyd vasgebind moet word, veral jong bome, om jou belegging te beskerm. Dis ʼn goeie plan om ʼn arsenaal van stut-en vasbindgoed byderhand te hê om die taak vinnig en doeltreffend te verrig, en die belangrikste is sonder om die plante te beskadig. Plante wat gestut moet word, is jong bome, klim-en rankplante, leibome en hoë eenen meerjarige blomplante en bolle.

Op die ROTSE! • Voeg drie fantastiese plante saam om ’n inheemse aandagtrekker te maak.

Somer-kostuinwenke • Die somer se vars gekweekte oorvloed kos uit jou tuin is duidelik te sien in helder kleure en smaaklike geregte vol gesondheidsvoordele op tafels.

Brandrissietyd • Die somerhitte lewer brandrissies op wat die lekkerste smaak, en as jy ʼn liefhebber is, wees op die uitkyk na die nuwe variëteite wat op pad is.

3 droogtebestande...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Dec 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: November 20, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans