Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
Groei die toekoms in
Tydlyn • ʼn Paar hoogtepunte van die afgelope 20 jaar
Intekening-winskopie
Teken in en WEN! • Met Keter staan jy twee kanse hierdie maand. Hê ʼn kans om ʼn Full Bloom Garden Bed en ʼn Maple Grow House te wen!
GROND-JOERNAAL
WEN'n REUSETUIN-geskenkpak
Skeppende studie, insig bereik
Ons mooiste tuine • Deur die jare het ons verskeie treffende tuine vertoon daarom wil ons in hierdie spesiale uitgawe ʼn paar van die pragtuine deel wat ons in ons land het. Die lys is hoegenaamd nie volledig nie aangesien almal ʼn boek sal vul – dalk ʼn idee vir ʼn ander keer? Ons wil AL die tuiniers bedank wat hulle wonderlike ruimtes met ons gedeel en ons toegelaat het om hul tuine af te neem en te publiseer – ons sou dit nie sonder jul ondersteuning en welwillendheid kon doen nie. Ons het van posseëlgrootte tuine tot groot plaastuine vol reusebome en fantastiese plante vertoon. Hulle almal het ʼn spesiale plek in ons harte. Geniet dit!
TUINMAAKGHOEROES
Hoe plante stres baasraak • Plante wat letterlik op die plek ingewortel is, kan nie ontsnap aan die omgewingsfaktore wat stres by hulle veroorsaak nie.
TUINMAAKGHOEROES
TUINMAAKGHOEROES
Ou plantvriende • Ons het twintig jaar gelede oor hulle geskryf en maak vandag nog so. Hier is tien ou gunstelinge wat jy steeds in tuinsentrums sal aantref. Hoekom? wil jy dalk weet. Die antwoord is dat altyd op hulle vertrou kan word om sonder te veel fiemies te groei.
TUINMAAKGHOEROES
GROWN IN AFRICA
Groente wat tydlose waarde het • Tuiniers wat terugdink aan ouers en grootouers wat hul eie groentelappie versorg het, onthou waarskynlik nog goed die name van die groente wat hulle gekweek het, so asof dit deel van die familie was.
TUINMAAKGHOEROES
Die eerste bemarker 50 jaar gelede
8 hartvormige huisplante • Op soek na ʼn interessante geskenk vir daardie spesiale iemand? Dalk wil jy jou binneruimte ʼn bietjie romantieser en speelser maak.
TUINMAAKGHOEROES
12 PLANNE MET ’n Vuvuzela • Die Reënboognasie het geblaas op sy inheemse horing dat die kranse antwoord gee en die hele wêreld het ook gehoor! Maar, ons lippe is seer en ons wange hang slap. Dis tyd om die vuvuzela op ander maniere in te span. Die tuin is die ideale plek om te begin…
Vars idees en skeppende ontwerp
Hier kom die bokke! • ‘n Tuinier, (anders as ‘n rugbyafrigter), kan ‘n wenspan kies (van plante) wat alreeds as jongelinge kampioenstatus het en altyd ‘n meesterlike vertoning volhou tot op‘n hoë ouderdom.
TUINMAAKGHOEROES
IS DIT ALLES IN DIE BOLLE?
TUINMAAKGHOEROES
TUINMAAKGHOEROES
Plant ou Droom met Makhro Home and Garden
Tof op vir tuinmaak
TUINMAAKGHOEROES
ʼn Paar van ons beste selfdoenprojekte • Van groot tot klein het ons hulle deur die jare almal aangepak.
Jou tuinvennoot vir 20 jaar… en meer
Gegroet die Iceberg! • Die tydlose wit Iceberg-roos vier steeds hoogty. Voeg daarby elegante laventels, heuninggeurige lobularias en ʼn paar veeragtige grasse vir ʼn klassieke somervoorkoms.
Nasionale tuinskatte • Een van Suid-Afrika se gunstelingplante is die uiters droogtebestande, taai en veelsydige agapant.
Maankalender • Lang, warm Februarie is die beste vir onderhoud, plaag- en onkruidbeheer (veral op dae wat na volmaan aangedui word), en...