Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
TUINMARK • Nuut op die tuinfront
Teken in en wen!
Kynoch se TUIN-JOERNAAL
Tapyte van sappigheid • Plekke tussen klippe en plaveisel, die oop rande van gemengde houers en selfs hangmandjies roep om spreidende plante met interessante blaarteksture wat deur ʼn massa fyn blommetjies afgerond word.
Pooh Corner – iets in elke hoek • Met die berg agter en die see naby sy voete is hierdie Noordhoek-tuin ʼn groen juweel.
PLANTGALERY
Elke tuin moet ’n Waterfokuspunt hê • Vir diegene wat vanjaar hul landskap wil verander, moet waterfokuspunte die eerste gedagte wees waaraan hulle dink.
ETERIESE LUGPLANTE
Aan die speel met AGAVES • Agaves is rare maar aanloklike plantkamele wat uitstekende fokusplante in die tuin is en onweerstaanbaar is vir die toegewyde vetplantversamelaar. Redaktrise Tanya Visser onthul waarom sy so ʼn agaveverslaafde geword het…
Die evolusie van plante Deel 4 • In hierdie laaste aflewering in die reeks ontdek ons die fassinerende wêreld van Dionaea en vind meer uit oor hoe om hulle tuis te kweek.
Koel plante vir skadu • Skadu in ʼn volwasse tuin van enige grootte is so onvermydelik as grys hare wat op jou kop uitkom. Gryp dit aan en beklemtoon dit met mooi skaduliefhebbers en slim skadubestuur.
Die Daggakwessie • As tuinmaaktydskrif het ons die daggaonderwerp vermy uit vrees vir ʼn teenreaksie van ons lesers. Dit is egter ʼn interessante onderwerp daarom het ons gedink ons gee vir ons lesers ʼn ontleding van die feite en dan kan julle self besluit… of hierdie bladsye oorslaan.
Teken in en WEN! • Staan ʼn kans om hierdie maand dié wonderlike GARDENA Garden Hose Box Rollup M te wen.
BRANDGOED! • Eetbares wat die smaakknoppies prikkel
Doen NOU dit MAART
HOE OM TE KWEEK Chinese kool
Roos
Phygelius (Kaapse foksia)
Die laaste DAHLIAS
Plant hulle NOU
In ʼn kits • Trek uitgeblomde somerjaarplante uit en sit hulle op die komposhoop.
In die kostuin Plant Salvia x jamensis ‘Melen’
Kerwel
Plant muskietweerders
Goggapatrollie
Aronskelke in potte kan weer lewe kry
Verdeel vir meer
Bolinspirasie vir patio’s
Vygies van steggies
Herfssaai • Saai Namakwalandse madeliefies, bokbaaivygies, papawers, primulas, vingerhoedjies, stokrose, gousblomme en ridderspore – moenie bang wees om die blomme te saai waarvoor jy lief is nie. Dis maklik en sukses is verseker as jy net die aanwysings agterop die saadpakkie noukeurig volg.
Saai saad vir winterkleur • Dis vroeg Maart tyd om te beplan en saad te begin saai vir ʼn kleurryke wintertuin. Daar is volop saad om van te kies in die Garden Mastersaadreeks en hier volg hoe om dit te doen.
Skep bekoring in die skadu • Meng dieppers blomme, sterk loofstrepe en diepgoudgeel graspolle met ʼn dramatiese lewende swart tapyt vir skitterende herfskleur en fyn tekstuur in ligte skadu of koel oggendson.
Helder herfskleure • Hulle word immergroen plante genoem, maar is nie heeltemal “groen” nie. Dié plante is duidelik sigbaar in die tuin omdat hul loof helder en intens is met ryk kleure wat op hul eie ʼn glanspunt is.
ʼn Reuseboontjierankstruktuur • Hierdie nuttige raamwerk vir rankbone is nie net in die groentetuin nuttig nie, maar verleen ook ʼn sin vir styl en ontwerp wat vertikale lyne beter benut....