Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
TuinJOERNAAL
Flambojante rooi • Ons kan sonder Boney M, sneeu, silwer blinkers en blink Kersversierings klaarkom, maar nie sonder die kleur rooi in en om die huis gedurende die feestyd nie. Ons hoop Kersvader bring hierdie vir jou; indien nie, bederf jouself!
Teken in en wen! • Staan ‘n kans om 3 stylvolle medium Acapulco-potte van te wen deur hierdie maand in te skryf.
GESKENKGIDS
Natuurlike WONDERS • Neem ‘n pragtige omgewing met gevestigde bome en skep ‘n landelike meesterstuk......
Vinnige opkikkerplanne vir die vakansie
Dis is ’n OORLEWENDE! • Selaginella: ‘n Plant wat massa-uitsterwing oorleef het, moet taai genoeg wees vir enige tuin.
Fébé’s Floral and Fields se maklike bloekomkrans • Leer hoe om ‘n pragtige krans te maak met bloekomblare, ‘n wingerstokbasis, tou, goue stokperdjieverf, fluweellint en klokkies. Hierdie krans sal tot na Kersfees nog goed lyk en is perfek om jou huis feestelik te laat voel. Dit is goedkoop en ruik heerlik.
Natuurlike swembad 101 • ‘n Natuurlike swembad, ook bekend as ‘n ekoswembad of bio-swembad, is ‘n omgewingsvriendelike alternatief vir ’n tradisionele chloorswembad en wat die estetika en ekologiese funksies van ‘n natuurlike watermassa, soos ‘n dam of meer, naboots.
Die voordele van natuurlike swembaddens
Steek die Vuur aan • Somer beteken om buite te wees, buite kos te maak, en om buite eet. Hierdie resepte sal vir jou al die vurige, geroosterde en rokerige geure van ‘n braaivuur gee.
HOUTSKOOLVUUR • Met die regte houtskool sowel as‘n begrip van direkte en indirekte hitte, sal jou braaiwerk elke keer perfek wees.
Maklik om te kweek en taai ANGELONIAS! • Ons redaksiespan is eenstemmig in hul lof vir die super-hibriede van Angelonia angustifolia (somerleeubekkie).
GROOTBLAAR-MEERJARIGES
IN DIE TUIN SAAM MET TANYA
LANGDURIGE blomme! • Konstante blomme en maklik om te kweek – dit is waaroor HibisQs gaan.
DANKIE VIR DUISENDBLAD! • Jare gelede was die enigste duisendblad wat beskikbaar was die oorspronklike krui (Achillea millefolium) met wit of pienk blomme. Dit is mooi, maar nie skouspelagtig nie, anders as vandag se reeks kleurryke hibriede wat daardie ouderwetse plattelandse tuinsjarme behou.
GREG SE TOPWENKE
SEISOENALE STERRE
DIE GOUE VERHOUDING in ’n pot • Gebruik die universele Fibonacci-beginsel van simmetrie om ʼn gebalanseerde en kalm groepering van Sempervivums te skep.
Kweek Wayne se gunstelingplant • Tuine verander, tuiniers verander, en smake verander, maar sommige plante, hetsy nostalgies, spesiaal, of net uit ervaring, word algehele gunstelinge. As ‘n ware plantmens kan my gunstelinge verander soos die dag verander, maar daar is plante na aan my hart wat my laat glimlag en waaroor ek altyd ‘n bietjie sentimenteel is.
ROOS VAN DIE MAAND
MAAK TUIN SAAM MET IZOLDA
GESKENKE UIT DIE KOSTUIN • ‘n Klein geskenkie wat iemand tyd geneem het om te maak, waardeer ek baie meer as ’n gekoopte geskenk. Hier is van my idees vir geskenke hierdie jaar.
Sensasionele SALIE • Ons waardeer salie (Salvia officinalis) vir sy eetbare en genesende eienskappe, moenie sy pragtige getekstureerde blare miskyk nie, veral hierdie drie kleurryke salies vir sonnige, waterwyse beddings.
KERSFEESWEELDE MET ORGIDEË • ‘n Phalaenopsis-orgidee is die perfekte...