Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Mar 01 2024
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Herfskopies

Tuin-JOERNAAL

Gesellige blombolle • Hulle is inheems en verkies om in vrede gelaat te word om saam te groei in digte kolonies in sonnige holtes in‘n rotstuin of in potte, en blom pragtig in die herfs. Die bolle kan aanlyn bestel word by bolkwekers en geplant word vanaf Oktober. Kwekerye wat in inheemse plante spesialiseer, verkoop dit dikwels hierdie tyd van die jaar alreeds aan die blom. In baie gevalle, is hierdie bolle erfenisplante wat van oumas na moeders en weer na dogters aangegee word.

’N PLEK OM JOU huis te noem • Buiteluglewe vorm die kern van hierdie tydlose en meevoerende meenthuistuin.

Gee OUGOED weer LEWE in jou tuin • Daar is kuns daarin om iets wat dalk vir die rommelhoop bestem is, weer lewe te gee as tuindekor. Hier is ‘n paar goeie idees om te probeer.

Alsydige, aanloklike AGAVES • Van ‘n minimalistiese vertoning om die huis of op die patio tot ‘n groot area in die tuin wat ‘n spesiale fokuspunt nodig het, moet daar ‘n agave wees om te gebruik…

Teken in en wen! • Wen 3 van hierdie Sardinia potte van

STOMPKOPKEWER Herplantingslys

Kostuin-ONTWERP

BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van plante

WAT OM NOU TE DOEN • Ons gids vir plant, saai, snoei, verdeling en versorging van jou tuin – inspirasie van Die Tuinier-span.

’n Plek in die son vir Vincas • As eenjarige plante in kouer streke en meerjarige plante in warmer klimate, is vincas perfek.

IN DIE TUIN SAAM MET TANYA • Om oorgroeide lugplante te verdeel is vinnig en maklik.

JOU ROOSTUIN

OP WIEKE van die windjie • Op daardie rustige, hoogsomerdae voordat Moeder Natuur die seisoen na volle herfs verander, nies sy saggies vir ‘n briesie om die windblomme op hul lang stingels te laat dans…

KLIMAATSVEERKRAGTIGE TUINE • Groener Innoverings vir die Toekoms

PRAGTIGE ‘Louise’

VROLIKE Bidens • Plant ʼn paar laaste en vinnige laat-somer kleur knalletjies in hangmandjies, vensterbokse, potte en blombeddings met die nuutste hibriede van Bidens ferulifolia.

Formele Flair • Jy het net drie topplante nodig om ‘n klassieke, formele voorkoms te skep. Ons noem hulle ons “swartdas” plante vir sjiek tuine.

SWART is pragtig! • Dit het die afgelope tyd mode geword om die buitemure van‘n huis of tuin se grensmure swart te verf – baie modern en nogal dramaties. As hierdie sterk neiging jou aangryp, maar nie op só groot skaal nie, wat van die gebruik van swart potte as ontwerpelemente?

Pelargonium steggies • As jy ʼn gesonde, goed vertakte pelargonium het waarvan jy hou en met genoeg somergroei daarop om snymateriaal te skenk, moet jy weet dat dit maklik is om meer plante te kweek. Jy kan nooit genoeg van hulle hê nie!

KARDINAALBLOMME vir moerasagtige kolle • Hulle hou van hoë temperature, humiditeit en klam grond.

VAN SAAD TOT SALIGHEID

KERWEL

PROPVOL vetplante

KWEEK MEER Streptocarpus • Dis maklik om blaarsteggies te maak en die sukseskoers is hoog met plante wat so voortgeplant kan word.

CALANDIVA ‘Else’ • Vir langdurige blomme in sterk kleure, probeer Calandiva ‘Else’ ook bekend as Kalanchoe ‘Else’.

SALVIA ‘Lancelot’

Heldinne van TUINBOU

Oulike Vistafels • Die kunstenaar in jou sal baie pret hê om ‘n nuttige kanttafeltjie in die vorm van ‘n vis...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Mar 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: February 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans