Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Jul 01 2023
Magazine
Always available

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

TUNIMARK Winterkopies

Kynoch se TUIN-JOERNAAL

Wondermooi in die winter! • Met dié drietal ou vertroude plante in jou wintertuin sal jy geen tekort aan kleur of besoeke van suikerbekkies hê nie.

Tuis met NOSTALGIE • ‘n Goeie keuse van plante en ‘n oog vir die uitstal van potte en dekor sorg vir ‘n interessante tuin vol lewe.

Teken in en wen! • Hê ʼn kans om ʼn Ketel-en-broodrooster-ontbytstel van EIGER te wen om jou dag goed te begin.

’n Afrikason-sondergang met Aalwyne • Aalwyne aan die blom kan net as skouspelagtig beskryf word: helder gloeiende kleur in die skemering wat almal inspireer om met dié taai, lonende plante tuin te maak.

WAT IS NUUT in die huisplantwêreld? • Dit ly geen twyfel nie dat die gewildheid van huisplante in onlangse jare die hoogte ingeskiet het met miljoene mense wat hulself nou huisplantouers noem. Dis alles behalwe ʼn kortstondige neiging en die belangstelling in huistuinmaak neem elke jaar net toe met elke seisoen nuwe ontwikkelings om na uit te sien.

Moet-hê-huisplantgoed • Om huisplantsorg te vereenvoudig en jou plante te help om op hul beste te lyk, is daar ʼn paar noodsaaklikhede om op jou inkopielys te sit:

Handig vir binnetuinmaak • Daar kan heeljaar en selfs in die koudste klimaatstreke binnenshuis tuingemaak word. ʼn Mens het egter ʼn paar gereedskapstukke nodig om die lewe makliker en tuinmaak pret te maak.

SWAAR-GEWIGTE vir droë skadu • Moenie dat die gebrek aan sonlig saam met droë grond jou onderkry nie. Daar is oplossings om groeikragtige lewe in hierdie probleemgebiede in die tuin te skep en blomtyd is vir die meeste net om die draai.

POLIKULTUUR… voer metgeselaanplanting na die volgende vlak • ʼn Ou praktyk wat sinvol is vir vandag se omgewingsbewuste tuinier.

Wat om NOU te doen JULIE

Tref sterk met gesiggies • Met hul fluwelige kroonblare is die glimlaggende gesiggies perfek vir ʼn spatsel kitskleur, of plant hulle in potte vir langblywende plesier met min sorg.

Pietersielie • Hierdie kruid is nie net ʼn baie gesonde en veeldoelige garnering nie, maar is ook ʼn uitstekende metgeselplant. Deur pietersielie van saad te kweek, sal baie plante oplewer om oral in die groentetuin of onder die rose te versprei.

Roostake Groentesaaigids Groentetuintake

Kersfees in Julie

Hoe om rabarber te verdeel

Gekleurde blare vir ’n helderder dag • As blomplante skaars is en jy ʼn bietjie helderheid op die patio of selfs binne soek, waarom nie kleurryke blare kies nie?

Kalanchoe en sedum saam Roos van die maand Bolnuus – Albuca batteniana

Trap versigtig

Klein blombommetjies

Dek-en houtsorg

Blitsgids

Manjifieke Mimetes • Jy kan hierdie skaars spesie in potte of in jou fynbostuin plant om iets werklik spesiaals te geniet…

TROPIESE sebrastrepe

Kweek tuinkonfetti

Waar of onwaar Toets jou komposkennis

Ken jou KOMPOS

Komposantwoorde • Noudat jy die vrae beantwoord het, kom ons kyk hoe het jy gevaar.

Sensasionele vredeslelie

Lae met ryk loof

Ou werkesels kan kuns word • Kry raammateriaal, ʼn paar stukke hout, ʼn bietjie kleurryke verf en ou gereedskap bymekaar en ʼn indrukwekkende kunswerk kan daaruit voortspruit.

Maankalender

Die Tuinier Tydskrif

‘Foon-skappering’ • ‘n Selfoon...

Frequency: Monthly Pages: 76 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Jul 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: June 26, 2023

Always available

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans