Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Oct 01 2024
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Tuin-JOERNALL

Asemrowende Aeonium • Wanneer jy na sommige Aeonium-kultivars kyk, kan jy skaars glo dat hulle werklike, lewende plante is.

TUINMARK • Oktober-genot

Oorvloedige toevlug • Hierdie buitengewone tuin vier die skoonheid van eklektisisme, en bewys dat formele elegansie, natuurlike sjarme, en funksionaliteit saam in perfekte harmonie kan bestaan. As 'n toevlugsoord vir liggaam en siel, inspireer dit besoekers om hul individualiteit te koester en hul eie unieke vorm van skoonheid te kweek.

ENVOUDIG geplavei • Plaveiselplanne vir ‘n mooier tuin.

MANGAVE-malligheid • ‘n Nuwe vetplantsensasie neem internasionale tuine oor, en dit is op die punt om in Suid-Afrika bekendgestel te word.

Die nuwe sterre van 2024 • Verskeie nuwe mangave-hibriede sal hierdie Oktober die Suid-Afrikaanse mark tref, en hulle is bestem om onmiddellike gunstelinge te word.

SKITTERENDE DAHLIAS

5 nutsplante • Hulle word na as “edimentals” verwys – nutsplante wat sierlik is en kos verskaf.

Teken in en wen! Somerspat-weggee! • Wen ‘n Bluechem-geskenkpak van swembadvoorrade en geniet ‘n verfrissende duik in jou kristalhelder swembad. Skryf nou in!

HIBRIDISERING VAN DIE Clivia

10 tuin-blomme om die somer te kweek • Wat sou ‘n somertuin wees sonder blomme? Vervelig! Blomme gee lewe aan ‘n tuin; hulle is die rede waarom ons in die oggend uit die bed spring vir ‘n wandeling deur die tuin. En wat sou skoenlappers, bye en ander bestuiwers sonder hulle doen?

EKSOTIESE ranker

Pienk wolke en salies wat “rock”

ROOS VAN DIE MAAND

My beste truuks vir peste

Om ‘n netjiese rand te sny • Ek is ‘n perfeksionis as dit kom by netjiese grasperkrande en sal altyd soek na die regte gereedskap om hierdie taak beter te maak. Ek het drie opsies gevind:

Hoe om bolle weer te laat blom • Lenteblommende bolle soos narsings, druifhiasinte, en die meeste van ons inheemse bolle is nie bloot eenseisoenwonders wat nooit weer blom nie.

Probleemoplossing vir agapanthus • Daar is geen twyfel oor die gehardheid en veelsydigheid van inheemse agapanthus en die pragtige nuwe hibriede wat voortdurend ontwikkel word nie. Maar blom hulle vir jou soos hulle behoort? Indien nie, kan hierdie moontlik die redes wees:

Verdeel stapsgewys Haworthiopsis attenuata ’Lime’ • Hou hulle weg van skerp direkte sonlig totdat hul wortels goed geanker is en dit tekens van groei toon. Wanneer die grond droog voel, kan jy dan begin om hulle normaal water te gee.

Hoe om ‘n gebreekte pot te herwin

ONS HET goeie gras! • Die Carex oshimensis-kultivars (grasagtige plante) is soos Botox-behandelings vir vaal plantbeddings. Laat hulle vandag jou tuin opkikker!

Plant in die warm son! • Om baie helder somerkleure te kweek en die plante lewendig en gelukkig te hou in plekke waar die son fel bak, kan na ‘n uitdaging klink, maar dit is nie te moeilik as jy dinge reg doen nie…

Pespatrollie

Inspirasie van gister

Is die waterdruk ’n bietjie laag? • Drupbesproeiing bied ‘n goeie oplossing en bespaar water op die duur. Hierdiestelsel gebruik ‘n reeks pype met gate en druppers wat eweredig gespasieer is.

Gaan die waterwerke na • Alhoewel lae waterdruk deur ander faktore buite jou beheer veroorsaak kan word, soos ‘n munisipale bron, kan jy jou besproeiingstoerusting na die winter goed...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 100 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Oct 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: September 23, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans