Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

May 01 2023
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

TUINMARK • Nuut

TUIN-JOERNAAL

’n Drietal Gazanias • As jy na madeliefies op soek is, soek nie verder as ons plaaslike groep gazanias (botter-of gousblomme) nie. Dié taai, geharde, droogtebestande, sonliewende en skouspelagtige grondbedekkers se prestasie in volson in potte en hangmandjies is onoortreflik. Hulle verlang enige grond, maar vaar veel beter met voedingstofryke humus, ʼn bietjie water en dooie blomme wat af en toe verwyder word, en dis dit. Hulle is immergroen meerjariges wat maande lank jaar na jaar sal presteer.

’n Unieke tuin • ʼn Lewende skildery kan nie so mooi wees nie! Majestueus met die sluier af is hierdie pragtige tradisionele tuin weldeurdag beplant om lewende kamers propvol kleur en tekstuur te skep.

Maak hierdie Meimaand saam met ons tuin • Mei is ʼn besige tyd in die tuin namate die seisoen verander en plante voorberei moet word om hulle deur die kouer maande aan die gang te hou. Hier is ʼn paar uitstekende wenke om maklik belangrike tuintake af te handel.

So woeker die planttelers • Die tuinboubedryf is enorm, veelsoortig en altyd aan die verbeter. Die geskiedenis daarvan kan duisende jare teruggevoer word na die tydperk toe mense van die jagter-versamelaarleefstyle na meer gevestigde gemeenskappe begin verander het.

Snoeigereedskap • Deur die beste gereedskap vir die werk te gebruik, sal verseker dat ook reg en vinnig gesnoei word!

Huisplante uit Afrika • As jou huis vol huisplante soos geraamteplante en vioolblaarvye is, is jy dalk op soek na iets effens anders om by jou versameling te voeg. Dis onnodig om buite die grense van ons vasteland te soek – daar is baie trots Afrikaanse huisplante wat uitstekend is vir splinternuwe of ervare plantouers om binnenshuis te kweek.

Winterblare • Blaargroente is geurvol, maklik om te kweek en goed vir jou. Kom ons saai hulle.

WINTER-BLOMME VIR DIE GROENTETUIN

Teken in en WEN! • Hê ʼn kans om hierdie gemaklike leefstylkombinasie van ʼn lugbraaier en persoonlike versapper van Eiger te wen.

Sierkool

OP DIE TUINSPYSKAART – MEI

Pilea peperomioides

Gelukbringers • Terwyl jy deur ons land reis, tref jy dikwels groepe Zantedeschia aethiopica aan met hul groot groen blare en wit skedes wat trots in ʼn vleiland of moerasgebied staan waar die risome voordeel trek uit die nat toestande en ryk grond wat hulle immergroen hou.

Heinings vir alle seisoene

Mikroblaargroente in Mei

Nuttige waterrekkers • Wat waterbestuur en die aan die lewe hou van plante betref, het die tuinier twee hoofbekommernisse wat eerstens is om ʼn kosbare hulpbron te bespaar en tweedens om dit direk te kanaliseer na waar dit die nodigste is – die plantwortels.

Hoe om jou boerbone die beste te benut

Inheems rondom die dammetjie

Verdeel daglelies

Vilette

Die perfekte grondmengsel = sukses! • Is jy moeg daarvoor om kosbare vetplante te verloor? Tanya deel haar grondmengselgeheime!

Doek troef ryp

Wortelskiet bo water • Die volgende voortplantingsmetode vir vetplante bo water is ʼn bietjie ongewoon want wie sou nou kon dink dat ʼn steggie met ʼn bietjie opgegaarde water binne-in sy bes sal doen om wortels te maak om nog te bereik? Dis soos om ʼn wortel net buite bereik van ʼn donkie te hou!

Pretfeite oor koi

Verfraai houers • Escallonias is nog altyd as groot agtergrondstruike in gemengde...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 76 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: May 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: April 24, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans