Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Jun 01 2023
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

TUINMARK • Nuwe produkte

TUIN-JOERNAAL

Speserykleurige aalwyne

Verborge SKAT • Tydens ʼn onlangse besoek aan die diverse provinsie Mpumalanga het ons onverwags afgekom op ʼn betowerende tuin wat tussen die wolke weggesteek is.

Inspirerende MURE • By die onlangse Melbourne-blommeskou het ontwerpers die asem weggeslaan met nuwe, innoverende mure.

Die vyf beste skutblare en keëls • Ons was op soek na die kleurrykste loof om te plant en het Arnelia, die fynboskweker, gevra om die vyf bes presterende leucadendron-variëteite vir ons aan te wys.

Plant varings in jou skadu • Wanneer omgewingsfaktore soos oormatige skadu die sukses van blomplante beperk, kies taai varings en onthou dat groen ook ʼn kleur is!

Snoei teenoor Bedrading • ʼn Bonsaiboom kan op ʼn menigte maniere gekry word om in die verlangde rigting te groei.

BIED WEERSTAND teen die RYP • Wanneer die temperatuur tot 0 °C of laer daal, sit ons graag binne warm aangetrek met ʼn kombers of om die vuur om ons warm te hou. Ongelukkig het die plante in ons tuin nie daardie luukse nie. Hulle moet die elemente trotseer en staan in die proses voor moontlike ernstige skade.

Teken in en WEN! • Hê ʼn kans om ʼn fantastiese MicroCutting-gereedskapstel van GARDENA te wen vir al jou oesbenodigdhede.

ANTWOORDE op al jou GROENTEVRAE

Plantwerk en aksies in jou tuin dié maand

’n Orgidee vir almal

Pragtige pioenrose

Tuintake

HOE OM tamaties in subtropiese tuine • teen laatroes te beskerm

’n 32 000 jaar oue plant van saad gekweek

KANGAROEPOOT vir tuin en pot

Gee gerus ’n vy!

’n Blommende rapsodie

Hartvormige blare vir die huis

Speel buksboombal! • Aanskou die eenvoud van buksbome wanneer hulle in balle gesny is…

Meerjarige kruie vir die winter

Vlekkelose petunias en skitterende calibrachoas • Dis tyd om hope uitmuntende kleur te plant en die beste is petunias en calibrachoas om hul kleurkeuse en indrukwekkende prag.

’n Moet vir ’n massa! • Gebruik die groenste grasskakering om jou buiteplekke te vergroen.

Roos van die maand

Die winter se soet geur

Euphorbia mauritanica

Lavandula x allardii ‘Meerlo’

’n Sosatie om te hou

Die perfekte tuimelaar • Gebruik dié twee staatmakervetplante as lewende deklae of rondom eksemplaarplante in groot houers.

Die winter se manjifieke pragstukke • As jy ʼn koue tuin met baie skadu het, het ons vir jou die oplossing.

Pak die brandhout in ʼn rak

Die Tuinier Tydskrif

Toutrek tussen twee susters • As jy toestem tot goed wat onwaarskynlik is om gou te gebeur, gebeur dit wanneer jy dit die minste verwag…

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 76 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Jun 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: May 29, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans