Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Apr 01 2024
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Die KRAG van WINTERBEMESTING • Bemesting deur die winter lewer nie dadelik sigbare resultate op nie, maar wanneer dit lente word, sal jou plante hul dankbaarheid toon met ʼn pragvertoning.

Tuin-JOERNAAL

Vrygewig met herfsblare… • Wanneer hulle bot, belowe hulle ons die lente, hulle werk hard om ons in die somer te beskadu, en voordat hulle‘n welverdiende ruskans in die winter neem, wys hulle ons die rypheid en oorvloed van herfs met hul manjifieke blaarkleure in die vurigste skakerings, voordat hulle val vir ons om te versamel en van kompos te maak.

Teken in en wen!

’N BLYWENDE nalatenskap • Hierdie rustige, inheemse tuin in Pietermaritzburg het ‘n pragtige storie om te vertel.

BETER OMRANDING • Definieer en identifiseer spasies met netjiese rande.

Die Inheemse HERFS-EN WINTERTUIN • Elsa Pooley, die botanis, kunstenaar en outeur gee ons insig en plantwenke oor inheemse plante wat binnekort gaan begin blom.

WAT OM IN ’n reëntuin TE PLANT • Die natuur het al van lank gelede die konsep van reëntuinmaak gebruik om waterweë te filtreer en skoon te maak en om erosie en oorstromings na swaar reën te stop. Die oplossing is aanpasbare plante…

Herfs se rosige mooistes • Soos die weer afkoel, kan die rose weer kan asemhaal… Geen skroeiende son meer om roosblare te krimp of te bleik nie, hul parfuum te demp nie, of om groei te stuit nie.

Kom ons raak sosiaal!

PRAKTIESE PERMAKULTUURBEGINSELS • Daar is baie wat ons uit die permakultuurbeweging kan leer wat in enige kostuin geïmplementeer kan word.

Heldinne van TUINBOU

BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van plante

Herfsinspirasie OP DIE TUINSPYSKAART • Ons gids vir plant, saai, snoei, verdeling en versorging van jou tuin – inspirasie van Die Tuinier span.

Yslandse papawers en gypsophilas • Dit is die perfekte tyd van die jaar om solank vonkelende papawers in die grond te kry om betyds te wees vir ‘n lenteontploffing van kleur.

HOLLANDSE irisse • Hollandse irisse was en is steeds ‘n inspirasie vir kunstenaars en skilders regoor die wêreld.

’n Spoggerige vertoning!

IN DIE TUIN SAAM MET TANYA

SEDUM SPECTABILE ‘Brilliant’

ROOS VAN DIE MAAND

KEER DAT JOU dam groen word • Beperk algegroei om troebel water te voorkom.

SPEEL MET blaarkleur • Maak jou tuin mooi met drie van die beste plante vir treffende tekstuur en loofkleur deur die jaar. Daar sal soms ook die bonus van blomme of pluime wees.

GREG SE TOPWENKE

KLEURRYKE Calibrachoas

Sny uitgeblomde meerjariges terug • As meerjarige blare en ou blomstingels op salvias, euphorbias, meerjarige flokse, laventels en gauras niks meer te bied het vir die oog nie, sny hulle terug tot op grondvlak.

Nodig vir vetplante • Een van die belangrikste aspekte van die kweek van vetplante is die korrekte grondmengsel. ’n Mengsel wat water hou kan wortelvrot veroorsaak en een wat te vinnig dreineer verskaf nie genoeg water nie. Hier is alles wat jy nodig het om skougehalte vetplante te kweek.

Probeer om ’n motorgidee weer te laat blom

Kweek meer in water • Dit is regtig maklik om huisplante van steggies te kweek, voeg dit eenvoudig by vars water en hulle maak alreeds ‘n uitstalling wat as dekor in die huis beskou kan word.

Saai steeds...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Apr 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 25, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans