Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

Oct 01 2023
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

TUINMARK

TUIN-JOERNAAL

Ontmoet die Koninklikes! • Maak ʼn kniebuiging of buig voor die eksotiese prag van oerwoudkoninklikes – hulle verdien dit.

Plattelandse BEKORING • ’n Rustige en elegante tuin wat heeljaar iets interessants te bied het.

Agapanthus wat sprankel

WoW Wonderlike Wheels of Wonder vygies • Delosperma Wheels of Wonder kan beskryf word as taai, droogtebestand en ʼn tapyt van kleur in die lente en somer.

VOLHOUBARE OPLOSSINGS HERGEBRUIK EN SPAAR • Wanneer jy ook al water gebruik, maak seker jy gebruik dit nie net een keer nie. Hier is ʼn paar maniere waarop jy elke druppel kosbare H2 O kan rek.

NUWE rose • Ryk warm kleure, strepe en kolle, vars geure en ʼn tikkie nostalgie – onder vanjaar se nuwe roosvariëteite is talle om te begeer.

’n Passie word ’n Suksesvolle Onderneming • Wat begin het as ‘n begeerte om vars groente vir haar familie en vriende te kweek het in ‘n florerende snyblom-, saad-en blombolonderneming verander.

Skitterende lentepotte • Lentekombinasies is net die ding om jou tuin of patio vinnig op te kikker. Beproef hierdie pragtige kombinasies.

Wat is nuut en mode VIR GROENTE EN KRUIE • Ons het plaaslike saadmaatskappye geraadpleeg en ʼn paar interessante groente en kruie gevind, asook ʼn paar gewilde variëteite wat Covid-ongevalle was weens die onderbreking van saadproduksie en nou terug is.

Viooltjie

Pienk is pragtig! • Die sierlike, helderkleurige Dianthus is alom geliefd.

Ginseng ficus • Huisplante wat feitlik vir hulself sorg met aansienlike ontwerpwaarde

Vier Anigozanthos

Kroonblaarkrag in ʼn vaas

Grillige breinkaktus

Amarillis – meer as nege lewens!

Plant gazanias vir kleurryke oorvloed

Alstroemeria ‘Havana’

Speldekussing en maats

Teken in en wen! • Wen ʼn No. 3-gietysterpotjie van Camp Master betyds vir die somer.

Denver-madeliefie

Koraalklokkies so kosbaar soos korale

Nodig vir saad SAAI • Wanneer saad in potte of laaie gesaai word, het jy vir die beste resultate ʼn bietjie voorraad nodig. Hier is ons gunstelingitems om op jou inkopielys by te voeg vir die grootste kans op sukses.

Saai nou jakobregoppe • Jakobregoppe sluit alles in: Hulle is helder, veelsydig en verrassend maklik om van saad te kweek. Hierdie sonliewende jaarplante verleen ʼn spatsel kleur aan elke tuin en is bekend daarvoor dat hulle skoenlappers lok.

HOE OM MAROG TE KWEEK

Bronsvinkel

ROOS VAN DIE MAAND

Plant hoop en liefde • Kies uit ons drie vuurwarm gunstelinge om ʼn magiese tropiese atmosfeer in jou skadutuin of potte te skep.

Tuinomheining maklik gemaak • Die omheiningsreeks van First Dutch Brands is maklik om te gebruik, funksioneel en wonderlik om na te kyk. Hier volg hoe om dit aan te bring.

Maankalender

Die Tuinier Tydskrif

Ag, sies Suid-Afrika! • Almal in die gasvryheidsbedryf behoort ‘n nag in hulle kamers wat te huur is deur te bring om te kyk of alles werk – veral teen die tariewe wat daarvoor gevra word!

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: Lonehill Trading (PTY) LTD Edition: Oct 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: September 25, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans