Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Tuis Kortpadkos 4
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Tuis

Tuis

Hoendervlerkies met whiskey

Spek-enkaasburgers

Vark & soetrissie in tortillapakkies

Hoender-chimichangas met avokadosalsa

Springmieliehoender met heuning & braaisous

Steaksosaties met knoffeltzatziki

Hoender met soja & sriracha

Italiaanse hoenderfrikkadelle

Steurgarnale in klapper en heuning

Salamicalzones

Geurige lamkoftas met groen tahini

Mozzarellasampioenburgers

Baguettes met geurige steurgarnale

Hoenderkebabs met aarbei-en-tamatieslaai

Tikka-lamstjops met wortelslaai

VARS SLAAIE

Gevulde eiervrug met lensies

Kamma-cassoulet met worsies

Thaise rooikerrieviskoekies

Varkschnitzels met suurlemoen en kruie

Salm met salsa verde

Vistortillas met koolslaai

Mac-en-kaaskrokette met groente

Wors-engroentegebak

Portugese hoenderboudjies

Patats met parmesaan

BRAAI-AARTAPPELS

Spruitkool met soja & gemmer

Aspersies met prosciutto & knoffel

Rösti met parmesaan, tiemie & wortel

Geroosterde mielies met parmesaan

Blomkool met soemak-&-knoffeljogurt

Sesambroccolini met rissies & sampioene

Pampoen met salie & feta

Geroosterde ratatouille

Paptertjies met mozzarella

Beet met jogurt & dukkah

Murgpampoentjietjips met aïoli

Cajunpatatwiggies

Krakerige uieringe

Bros gnocchi met pestodoopsous

Jalapeñopoppers

Kaasrolletjies met pesto

Murgpampoentjieballe met suurlemoenjogurt

Amandels met geurige speserye

Avokadotjips met lemmetjiedoopsous

Romerige hoenderpasteitjies

Kruie-ricotta met pitabrood

Plaatkoekies met peer & ricotta

Polentatjips met salsa verde

Lamsboud met appelkoos-&-neutvulsel

Harissahoender met lemoenkoeskoes

Mini-vleisbroodjies in spek

Koreaanse varkrib met grondboontjiesous

Heel vis met Oosterse geure

Lamstjops met mosterd & mentsous

Gebraaide beesvleis met ’n kruiekors

Bros hoender in karringmelk & kruie

Varkfilet met ricottavulsel

Groenkerriehoender met radyspiekels

Varklies met vinkel & rissiesout

Pop-tertjies met aarbeikonfyt

Semelmuffins met droëvrugte

Muffins met piesang & pekanneute

Grenadellakarringmelkkoek

Appeltertrolletjies met kaneel

Nutelladriehoekies

Skons met suurlemoensmeer

Churro’s met sjokoladesous

Dekadente sjokoladefondant

Plaatkoek met bessies

Grondboontjiebotterbrownies

Bessie-&-amandelgalette

Gebraaide piesang in soutkaramelsous

Sjokolade-cannoli met haselneutroom

Bosbessie-&-amandelstafies

Sjokoladekoek met fudgeversiersel

Brood-en-botterpoeding met frambose

MAKLIKE GIDS VIR LUGBRAAIERS • Die lugbraaier is bekend daarvoor dat hy die bros tekstuur van diepgebraaide kos gee, maar met net ’n fraksie...


Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 164 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Tuis Kortpadkos 4

OverDrive Magazine

  • Release date: August 8, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Tuis

Tuis

Hoendervlerkies met whiskey

Spek-enkaasburgers

Vark & soetrissie in tortillapakkies

Hoender-chimichangas met avokadosalsa

Springmieliehoender met heuning & braaisous

Steaksosaties met knoffeltzatziki

Hoender met soja & sriracha

Italiaanse hoenderfrikkadelle

Steurgarnale in klapper en heuning

Salamicalzones

Geurige lamkoftas met groen tahini

Mozzarellasampioenburgers

Baguettes met geurige steurgarnale

Hoenderkebabs met aarbei-en-tamatieslaai

Tikka-lamstjops met wortelslaai

VARS SLAAIE

Gevulde eiervrug met lensies

Kamma-cassoulet met worsies

Thaise rooikerrieviskoekies

Varkschnitzels met suurlemoen en kruie

Salm met salsa verde

Vistortillas met koolslaai

Mac-en-kaaskrokette met groente

Wors-engroentegebak

Portugese hoenderboudjies

Patats met parmesaan

BRAAI-AARTAPPELS

Spruitkool met soja & gemmer

Aspersies met prosciutto & knoffel

Rösti met parmesaan, tiemie & wortel

Geroosterde mielies met parmesaan

Blomkool met soemak-&-knoffeljogurt

Sesambroccolini met rissies & sampioene

Pampoen met salie & feta

Geroosterde ratatouille

Paptertjies met mozzarella

Beet met jogurt & dukkah

Murgpampoentjietjips met aïoli

Cajunpatatwiggies

Krakerige uieringe

Bros gnocchi met pestodoopsous

Jalapeñopoppers

Kaasrolletjies met pesto

Murgpampoentjieballe met suurlemoenjogurt

Amandels met geurige speserye

Avokadotjips met lemmetjiedoopsous

Romerige hoenderpasteitjies

Kruie-ricotta met pitabrood

Plaatkoekies met peer & ricotta

Polentatjips met salsa verde

Lamsboud met appelkoos-&-neutvulsel

Harissahoender met lemoenkoeskoes

Mini-vleisbroodjies in spek

Koreaanse varkrib met grondboontjiesous

Heel vis met Oosterse geure

Lamstjops met mosterd & mentsous

Gebraaide beesvleis met ’n kruiekors

Bros hoender in karringmelk & kruie

Varkfilet met ricottavulsel

Groenkerriehoender met radyspiekels

Varklies met vinkel & rissiesout

Pop-tertjies met aarbeikonfyt

Semelmuffins met droëvrugte

Muffins met piesang & pekanneute

Grenadellakarringmelkkoek

Appeltertrolletjies met kaneel

Nutelladriehoekies

Skons met suurlemoensmeer

Churro’s met sjokoladesous

Dekadente sjokoladefondant

Plaatkoek met bessies

Grondboontjiebotterbrownies

Bessie-&-amandelgalette

Gebraaide piesang in soutkaramelsous

Sjokolade-cannoli met haselneutroom

Bosbessie-&-amandelstafies

Sjokoladekoek met fudgeversiersel

Brood-en-botterpoeding met frambose

MAKLIKE GIDS VIR LUGBRAAIERS • Die lugbraaier is bekend daarvoor dat hy die bros tekstuur van diepgebraaide kos gee, maar met net ’n fraksie...


Expand title description text