Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Apr 01 2024
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

KONTEMPORÊR & tydloos • Natuurlike teksture en neutrale tone laat ouwêreldse sjarme hande vat met nuwe materiale vir ’n moderne plaasstyl.

Wat’s nuut • Wil jy ons van iets nuuts vertel? E-pos johane.neilson@tuis.co.za.

'N FEES VIR DIE OOG • Nadat dié Bauhaus-geïnspireerde huis in Kaapstad ’n weldeurdagte vernuwing ondergaan het, is dit nou ’n skatkis van mid-eeuse ontwerp.

’n Welige verbeelding • ’n Bolandse erfenishuis is omskep in ’n eksotiese kleureparadys waar ’n kunssinnige bloemis en haar man hul kreatiwiteit na hartelus uitleef.

WAAR DIE nagtegaal gesing het • Die veld lê wyd en oop en water kom soet uit die grond... Hier het twee stadsmense op ’n Karoo-plaas kom nesskop.

Kombuise met kleur & karakter • Van sagte pienk en donkergrys tot diepblou en aards – hier kook dit!

Kom saam winkels toe!

WEN R100 000 SE KOMBUISKASTE! • Die Milestone Kitchens Dream Design - kompetisie is terug!

Vra die kenners • Kort jy hulp met ’n badkameropknap, of wonder jy hoe om die gom onder ou vloerviniel en matte te verwyder? Vra net – ons kry die antwoorde.

Kortliks

Dieremaniere

Dié maand in jou tuin • Beplan nou reeds vir ’n lieflike skouspel van bolplante wat blom in die lente.

Tuinkopies

BLOKRAAI #174

KAMERS VOL kleur! • Solank haar tuin kleurvol is en sy blomme vir haar huis kan pluk, is Charlene Louw gelukkig. Een van haar geheime is om die regte plante te kies vir Wellington se bloedwarm somers.

ONTWERP JOU EIE formele tuin • Kyk net wat ’n paartjie van KZN op hulle werf reggekry het, en put inspirasie uit hul sespuntplan.

Gebrou vir kook, bak en braai • Die aroma van vars koffie is onweerstaanbaar en gee die X-faktor aan dié resepte!

Tiramisu-terrien

Kos is op die tafel

Kos & drank

Om goggas lief te hê • Mens hoef nie ver te soek vir wonderwerke nie, skryf Karin Brynard, kyk liewer deur ’n ander bril.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: February 23, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans