Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Tuis Opknap 2023
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

LIEWE LESER

Tuis

’n Ekstroverte HUIS VIR TWEE INTROVERTE • Tarien en Pierre Engelbrecht het ’n huis vol kleur gemaak waar hulle skeppend is en vry kan asemhaal.

Spuitverf jou kaste

DIE WAARDE VAN BEPLANNING

V&A met Tarien

Huisie van hoop, LIEFDE EN RESPEK • Ontmoet Mrs Blackie, ’n netjiese nagmaalhuisie wat ’n verhaal vertel van hoop vir haar dorp, en van ’n gesoute opknapper se liefde en respek vir ons Karoo-erfenis.

’N SLAAPPLEK VIR DIE NAGMAAL

V&A met Pieter

‘Vir ons goue jare’ • Met die oog op hul aftrede het die Hamptons ’n afgeleefde kothuis omskep in ’n woning vol lig en lug.

V&A met Lynette

Om ’n trap te bou • Die argitek Craig Clampett verduidelik die proses:

Lafenis vir die siel • Diep in die Kougaberge staan die tyd stil en kan jy weer moed skep.

Die regte gasgeiser

Só het hulle gemaak…

V&A met Elsje

Skoon en vars! • By Huis Kandelabra, waar ’n onderwyseres self die verfwerk gedoen het, kan gaste hul skoene uitskop en ontspan.

V&A met An-Mari

Paradys op die platteland • Toe die Kelleys na ’n klein Overbergse dorp verhuis het, het hulle glad nie ’n miniboerdery in gedagte gehad nie – maar nou is hulle versot op hul nuwe lewe!

V&A met Cavy

Afgeleë konnektiwiteit

‘Ons klein liefdesprojek’ • Dié paartjie het ’n donker, muwwe woonstel net ’n klipgooi van die branders omgetower in ’n knus blyplek.

Hoe om verfkoste te bereken

V&A met Luke

Só het hulle gemaak…

VAN TUINSKUUR NA mikrohuisie • Vir die fotograaf Dirk Pieters was dit ’n reis terug na kleintyd se houtwerklesse elke Saterdag toe hy sy tuinskuur in ’n huurhuisie verander het.

V&A met Dirk

Die mikrohuisie-trend

Só het Dirk sy mikrohuisie gebou

Slim met min • Danksy goed deurdagte planne is ’n piepklein woonstel nou ’n ruim blyplek.

V&A met Amber en Drikus

’n Tussenvlak wat werk

‘Nóú braai ons!’ • Nadat die Grundlinghs hul ou grasdaklapa afgebreek en ’n nuwe braaikamer gebou het, geniet hulle soveel meer vreugde in ’n ruimte wat perfek is vir kuier en ontspan.

Braaiplek tussen vier mure

Só het hulle gemaak…

V&A met Ronel

Só lyk ’n troukoekstoep • Met klompiestene gepak in ’n mooi en goed beplande patroon verwelkom ’n ou huis sy besoekers met oop arms.

V&A met Carin

Trendy klompies

Só het hulle gemaak…

Bernie se laaste huis • Hy kan sy hande nie van ou huise afhou nie, maar ná sy tiende restourasieprojek – die tweede een op Villiersdorp – is hy klaar. Of nié?

V&A met Bernie

Verf op ’n houtvloer

#1 TWEEN IN EEN • VIR DIÉ KREATIEWE HUISEIENAARS IS STORT EN BAD SUIWER VREUGDE!

Storttendense

V&A met Darryn

#2 SKEP RUIMTE

V&A met Yolandi

Natuurlike skoonheid

#3 ELEGANTE GEMAK

V&A met Danielle

Die beste wasbakke

#4 KLEIN...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 132 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Tuis Opknap 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: November 6, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans