Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Sep/Oct 2024
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Inspirasie VIR JOU OPKNAP • Die lente is die regte seisoen om opgewonde te raak oor kleure, teëls en dekor-items. Geniet dit!

Wat’s nuut? • Stuur dekor- en leefstylnuus na johane.neilson@tuis.co.za.

‘Net die beste besluit’ • Vyf vraghouers het die oop see verruil vir ’n kontemporêre huis hoog bo Vishoek waar twee jonggetroudes hulle oormaat kreatiwiteit uitleef.

‘Poësie in kleur’ • Die eienaars van Jane Valken, die ‘stadige mode’-winkels, kies ’n boheemse palet en sagte seeskulpkleure vir hul kushuis.

Kom saam winkels toe!

‘Minder IS SOVEEL meer!’ • Die mikrohuisbedryf groei vinnig en die uitvoerende hoof van Tinyhome Africa, Yulande Rox, wys in net 20 m2 waarom.

KNUS in ’n klein HOUTKAJUIT • ’n Kaapse argitek het sy tuinateltjee van 14 m² met herwinde hout en boumateriaal in ’n sjarmante toesluit-en-ry-houthuisie genaamd The Barn omskep.

Kassies op ’n ry • Dié kassies op wiele kan jy op verskeie maniere in jou huis gebruik. Maak soveel soos jy nodig het!

Vra die kenners • Op soek na ’n mooi kombers of wenke oor hoe om knipsels uit jou tuin in jou dekor te gebruik? Vra net – ons kry die antwoorde.

PROPVOL potensiaal • Met ’n skerp oog vir ontwerp het ’n egpaar ’n skakelhuis uit die 1950’s omtower tot ’n lieflike kontemporêre gesinshuis.

Tuindagboek • Dis lente – en tyd om te toor met tuinkleur!

Tuinkopies

BLOKRAAI #178 • Saamgestel deur Gerda Engelbrecht

Dieremaniere Lekker lente!

Kyk wat blom IN DIE ROSESTAD • Nelly Poonyane volg haar droom en kweek rose op groot skaal aan die buitewyke van Bloemfontein.

’N Veldtuin IN BARRYDALE SE HART • Terry de Vries se tuin is geplant om die gemoed van elk van haar retreatgangers te laaf.

VUUR EN VLAM WAAR DAAR ’N ROKIE IS, BRAAI IETS LEKKERS IN SUID-AFRIKA!

Kos is op die tafel!

Kos & drank

(On)fraaie vogels • Sy was oorgehaal vir oorlog, skryf Karin Brynard, maar toe wys haar nuwe “bure” haar iets buitengewoon gewoons.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Sep/Oct 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 23, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans