Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

May/Jun 2023
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê

Groepterapie • Skep trefkrag en ritme met herhaling en rangskikkings, soos dié Tuis-veterane gedoen het.

Wat’s nuut • Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na nuus@tuis.co.za.

Kosbaar BYMEKAAR • Die Krugers het ’n besonderse blyplek geskep waar die gesin en hul versamelings gekoester word.

Rus & vrede... • ’n Kameraman en ’n stelontwerper het die perfekte wegkruipplek in die Oos-Kaapse Karoo gevind waar hulle behoorlik kan ontspan.

Modern DOG TYDLOOS • ’n Paartjie wat groot waarde heg aan egtheid as ’n ontwerpbeginsel, het hul perfekte blyplek in ’n 105 jaar oue huis in Seepunt geskep.

TOT LOF VAN DIE leefvertrek • Suid-Afrikaners is lief vir kuierruimtes waar binne en buite bymekaarkom.

Huisie vir twee in die woud • Danksy ’n pa wie se hande vir niks verkeerd staan nie, geniet Neilke Pretorius en haar lewensmaat ’n idilliese leefstyl tussen die bome.

SKRYF IN & WEN! • Dis weer sulke tyd, maar met ’n kinkel! Danksy ’n opwindende nuwe kategorie beloop die prysgeld in ons jaarlikse Regruk met Flair- kompetisie vanjaar ’n allemintige R125 000!

Nuwe lewe! • Tuis|Home se kosredakteur, Johané Neilson, en haar man, Allister, het ’n tweedehandse melamienkabinet omskep in die mooiste muur-tot-muur-vertoonkas – vir minder as R3 500!

Skryf nou in! Dekorskool 2023 • Dis heeltyd speeltyd by Tuis | Home, en die opwindende program vir ons gewilde dekorskole in vennootskap met Mr Price Home is iets om na uit te sien!

’n Terugblik op 2022! 3 stede, 6 dae van DEKOR-INSPIRASIE • Tuis | Home se Dekorskool 2022 in samewerking met Mr Price Home was, soos altyd, pure pret – soos dié foto’s duidelik vertel ...

Vra die kenners • Weens nimmereindigende probleme met elektrisiteit is alternatiewe kragbronne ’n moet vir jou huis – julle het gevra, ons het die antwoorde ...

Dieremaniere

Dié maand in jou tuin

Tuinkopies

BLOKRAAI #167

Van ongerep tot welige orde • Deur steggies te maak en plante te verdeel het Anne Turner en haar seun David ’n asemrowende tuin geskep wat telkens ’n nuwe persoonlikheid kry van een seisoen tot die volgende.

So gou soos nou • Hier is 15 maaltye wat jy soos blits kan opdis – voor die krag afgaan!

Kos & drank

Pestilensie Domestica • ’n Anderster benadering tot huishoudelike peste en plae, skryf Karin Brynard, is ook moontlik.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May/Jun 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: April 21, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans