Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

May/June 2024
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Uit die bloute • ’n Victoriaanse Karoo-huisie is van die vloer tot die plafon dramaties en donker ingekleur – maar voorspelbaar is dit nie, want plek-plek wag ’n verrassing in swart en wit.

Wat’s nuut • Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na johane.neilson@tuis.co.za.

’N STUDIE IN swart en wit • Lig en donker vat hande in ’n Parkwood-huis uit 1978 ná ’n opknapprojek wat vier jaar gelede begin het.

‘’n Baie lawwe idee’ • Langs ’n stofstraat op Napier staan ’n huis wat ’n jong paartjie met ’n klein begroting maar groot selfdoenplanne gebou het.

KONTEMPORÊRE ‘plaashuis’ by die see • Dié huis in ’n kuswoudlandgoed skakel perfek in by sy landskap.

Slaapkamers op hul mooiste 25 • slim, praktiese en inspirerende planne wat die volmaakte toevlug verseker.

NOG slaapkamer-INSPIRASIE • Ons Tuis |Home-dekorskool in vennootskap met Mr Price Home het weer groot opwinding verskaf!

BLOKRAAI #175 • Saamgestel deur Gerda Engelbrecht

SKRYF IN & WEN! • Verlede jaar se inskrywings in die nuwe volhoubaarheidkategorie in ons jaarlikse Regruk met Flair- kompetisie het ons so beïndruk, ons doen dit vanjaar weer!

Trek weg of maak reg! • Diep in die Noord-Kaap is nog ’n vervalle huisie gered danksy jongmense se passie vir regruk en mooimaak.

Vra die kenners • Wil jy graag indruk maak met mooi gestileerde rakke, of kort jy raad oor hoe om kunswerke te hang? Vra net – ons kry die antwoorde.

Kortliks

Dieremaniere

Dié maand in jou tuin • Bly dié herfs koel en kalm met plante wat hul man kan staan gedurende die koue maande wat voorlê.

Kweek jou eie Gereed vir die koue • Met die winter om die draai is daar heelwat te doen voor die ysige weer toeslaan.

Tuinkopies

TEEN DIE skuinste • As jou erf skuins is, maak tuin op verskillende terrasse – soos Minki du Toit hier in Waterkloof gedoen het.

Blomme IN AL HUL glorie • Dié kleurvolle tuin is nie net ’n lus vir die oog nie, dit beloon Heather Batchelor ook met massas blomme vir haar huis.

Goud IN DIE MOND • Selfs ’n titseltjie olyfolie, reg gebruik, skep ’n smaaksensasie op jou bord.

Steurgarnaalbrijani • Dié tipies Kaaps-Maleise rysgereg kry hier ’n seekoskinkel. Dis ’n fees van kleur en geur!

Kos is op die tafel

Kos & drank

Zen EN DIE KUNS VAN skottelgoedwas • Normaal gesproke is dit die mins geliefde taak in die kombuis, skryf Karin Brynard, maar vir haar is dit ’n kleinood.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: May/June 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 5, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans