Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Aug 01 2023
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Vuur & vlam! • Maak dié winter ’n stelling met jou kaggel en vuurmaakhout.

Wat’s nuut • Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na nuus@tuis.co.za.

’N FEES VIR die sintuie • Die kunstenaar Kim Black nooi ons in haar nuwe huis in en verklap haar jarelange romanse met blomontwerpe.

‘My Bo-Kaap MY TUISKOMS’ • Haar familiegeskiedenis is die inspirasie vir die filmmaker Amy Jephta se rustige huis vol organiese teksture, waar warm speserykleure met koel groene kontrasteer.

GEVUL MET herinneringe ... • Kosbare erfgoed, vintage vondste en oorgeneemde skatte laat die Whitleys se nuutgeboude huis voel asof dit al geslagte lank in die familie is.

Klassieke & KONTEMPORÊRE BADKAMERS • Teëls, beton, plakpapier, hout, en natuurlik ’n leksel verf! Skep die badkamer so na jou hart deur die afwerkings te kies wat vir jou werk.

Kom saam winkels toe • Voltooi die prentjie met dié lieflike kopies.

Maak ’n plan! • Bly jou huis deurmekaar weens al jou beurtkrag-tierlantyntjies – lampe, kragbanke, laaistasies, kabels? Probeer dié slim planne ...

Maak reg en trek in! • Ná die platslaan van ’n paar binnemure is ’n beknopte ou erfeniswoning in ’n gerieflike gesinshuis omskep.

Vra die kenners • Het jy lus om jou kombuiskaste te spuitverf of wil jy meer weet oor reënkettings?Vra net – ons kry die antwoorde.

Dieremaniere • Hoe salig is snoesig!

Dié maand in jou tuin • Kies helderkleurige plante wat gedy in vogtige badkamers, of skep ’n groen afskorting vir buitestorte.

Tuinkopies

BLOKRAAI #169

Elke kamer VERTEL ’N STORIE • Verskillende tuinkamers en temaaanplantings maak Highacre se landskap iets besonders.

Heito POTATO! • Dié dekadente aartappelgeregte is Pinterestmooi en boonop vreeslik lekker.

Vleispasteitjies met pinotage en peper • Dié handpasteitjies kombineer ’n heerlike vleisvulsel met twee soorte deeg in die doppies vir die beste tekstuur.

Kos is op die tafel!

Kos & drank

Vergeet om te vergeet • Hoe ouer sy word, sê Karin Brynard, hoe meer vergeet sy om te onthou.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: July 14, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans