Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Sep 01 2023
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Groen drome... • Dié verkwikkende ruimtes wys hul natuurlike prag – ongeag die weer.

Wat’s nuut • In Erfenismaand vier ons als wat local en lekker is! Hier’s ’n kykie na die uitskieters in S.A. ontwerp en vernuwing...

VER VAN DIE STAD, na aan die natuurt • Caren en Dave Mills is dolgelukkig op die afgeleë Karoo-plaas waar hulle ’n historiese kothuis opgeknap het sodat hulle die buitelug heeljaar kan geniet.

EKO-KNUS naweekplek • ’n Skuins erf se voorskrifte het presies gepas by die eienaars se drome vir hul Stanford-huis en sy tuin.

‘Ons trots en vreugde’ • ’n Vindingryke gesin het hul romantiese 'off the grid' wegbreekhuis gebou volgens die natuurlike ligtestrooitegniek en met materiaal uit die omgewing.

’n Storie van drie bloekoms • Tussen ’n dam en ’n spruit op Twee Riviere het ’n pa en seun eiehandig ’n piepklein houthuisie gebou uit bloekombome wat op hul eiendom gegroei het.

Vra die kenners • Kort jy raad oor temperatuurbeheer in ’n woonstel, of wonder jy waarmee jy leiklip of sement kan verseël? Vra net – ons kry die antwoorde.

Maak ’n kas WAT ORALS PAS! • Gebruik dié kabinet as kombuiseiland, wasgoedstasie of selfs skoenekas.

Dieremaniere • Die winter is verby!

Dié maand in jou tuin • Skep dié somer ’n kaleidoskoop van kleur in jou tuin!

Tuinkopies • Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel

BLOKRAAI #170

Geskep met vreugde & toewyding • Inheemse plante wat ook natuurlik in die omgewing voorkom, gee ’n eg Suid-Afrikaanse bekoring aan dié tuin.

’n Hart VIR PLANTE • Met die wind in hul seile maak twee plantliefhebbers by Stormvogel tuin.

Kunsies OOR DIE KOLE • Stroperige varknekpotjie, paptert, stampmielie-paella, konsertina-aartappels en lamstjops – dis tyd vir ’n lentekuier...

Sjokolade- &-crème caramelringkoek • Die resep is suiwer toorkuns, want die lae ruil plekke om in die oond! Bak is glo ...

Kos is  op die tafel! • Vinnige, maklike etes vir weeksaande.

Kos & drank

Van staan en val bly dans die beste • Ná vyftig moet ’n mens nie meer op goed klim nie, sê Karin Brynard, dit gee straks aanleiding tot dans.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Sep 01 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: August 25, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans