Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Feb/Mar 2024
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

HALLO

Tuis

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Groen is lewe • Gee jou kuierruimtes nuwe lewenskrag met lieflike loof.

Wat’s nuut • Wil jy ons van iets nuuts vertel? E-pos johane.neilson@tuis.co.za.

SKEP & VERNUWE!

MINDER MORS, beter wêreld • Toe die argitek Donné Putter ’n ou buitegebou in ’n kompakte gesinshuis omskep, het sy in al haar ontwerpbesluite die omgewing eerste gestel.

Van buitegebou na gesinshuis • Die buitegebou uit die jare 60 het bestaan uit ’n dubbelmotorhuis, werkswinkel, waskamer en personeelverblyf.

IN DIE KOL met kuns • Met die hulp van die binneontwerper Sarah Ord het ’n Gautengse paartjie hul Kaapse kuierkol versier met treffende kunswerke en mooigoed laag op laag.

’N SPEL VAN lig & skadu • Toe hul Victoriaanse huis uit 1898 begin soebat om lig en ruimte, het ’n argitek-egpaar met ’n klein begroting hul eie kombuis gebou.

Koebaai donker 1898, hallo lig! • Die Scribas se benadering wys: ’n Mens hoef nie noodwendig aan te bou om ruimte skep nie. Dit was ’n oopbreek- eerder as ’n aanbouprojek, waar die Victoriaanse uitleg binne die bestaande vloerplan gemoderniseer is. Hulle vertel hoe hulle lig en ruimte geskep het:

VLUG NA die vallei • Kom skep weer asem in dié droommooi wegbreekhuisie teen die berge.

5 kitsplanne vir nuwe lewe in jou dekor • Inspirasie vir ’n vars, byderwetse voorkoms in jou huis.

ONTMOET DIE WENNERS! • Die kampioene en naaswenners in ons Regruk met Flair 2023-kompetisie het hope inspirasie vir ieder en elk.

Leef klein maar slim • Slim samewerking tussen die eienaar en argitekte het dié klein eenslaapkamerwoonstel in ’n unieke woon-en-werkplek omskep.

Vra die kenners • Wil jy weet hoe om gom onder ou matte te verwyder, of soek jy raad oor versekering teen beurtkrag-skade? Vra net – ons kry die antwoorde.

Dieremaniere

Dié maand in jou tuin • Lus om iets nuuts te probeer? Maak ’n slag tuin sonder grond – met lugplante!

BLOKRAAI #173 • Saamgestel deur Gerda Engelbrecht

Drie in een! • Geurige kruie vorm ’n goue draad deur die klein ‘kamers’ van hierdie karaktervolle tuin.

Tussen die lyne • Die slim gebruik van loof laat dié klein tuin veel groter lyk as wat dit is, en sorg dat dit jaar in en jaar uit pragtig lyk.

5 wegneem-WENNERS • Lus vir wegneemkos? Maak dit tuis – vars, smaaklik en soveel gesonder!

Kos is op die tafel

Kos & drank

Die hondjie en die hotel • Niks is meer oulik-opvreetbaar as ’n baba-Maltesie nie, skryf Karin Brynard – tot die dag dat hy saam op ’n luukse vakansie gaan.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Feb/Mar 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: January 12, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans