Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tuis

Jul 01 2024
Magazine

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Tuis

Dis ons 20ste verjaardag! • ’n Terugblik op Tuis | Home-hoogtepunte in die afgelope twee dekades.

Ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

Uitblinkers! • Speelse ruimtes skitter met ’n tikkie – óf tonne – geel.

Wat’s nuut • Stuur dekor- en leefstylnuus na johane.neilson@tuis.co.za.

Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD • Die ideale huis bring die natuur, argitektuur en die mense wat daarin bly, nader aan mekaar.

Pienk SPEL PRET EN PLESIER! • Tori Duckitt het die perfekte dofpienk gekies vir ’n vroulike stempel in haar Airbnb-woonstel in die stad.

Verfris jou leefruimte! • Op soek na vars idees en slim oplossings? Put inspirasie uit dié elegante dog doenbare ruimtes …

Trek in en maak reg! • ’n Kunstenaar en haar argitekdogter het kreatief saamgespan en dié seehuis ’n vars voorkoms gegee.

SKRYF IN & WEN! • Verlede jaar se inskrywings in die nuwe volhoubaarheid-kategorie van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie het ons so beïndruk, ons doen dit vanjaar weer!

Vra die kenners

Verf ’n vloer • Toe twee vernuftige selfdoeners een aand ’n pakkie Maldonsout so kyk, het hulle geweet: die ontwerp van die boksie was presies wat hulle wou stensil op hul kombuisvloer.

Diere-maniere

Dié maand in jou tuin

BLOKRAAI #176

’N SKOUSPELAGTIGE herstel • ’n Stappie deur die voorheen vervalle maar nou welige tuin van ’n historiese herehuis neem jou op ’n groen reis van Kimberley se glorieryke verlede na die hede.

TOT LOF VAN loof • Hoe ’n plant sonder blomme lyk, is eintlik belangriker as wanneer dit vol in die blom staan. Dit is veral waar van meerjariges en struike wat lank in die tuin vertoef.

OP REIS MET RYS • Dié staatmakerbestanddeel uit die Ooste neem jou rondom die wêreld.

Kos is op die tafel!

Kos & drank

VAN goeters EN VAN VERGAAN • Die goeters in ’n rommelwinkel, bieg Karin Brynard, woeker groot gedagtes by haar los.

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jul 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 17, 2024

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Home & Garden

Languages

Afrikaans